GENEVIEVE is ‘n verhaal wat afspeel tydens en na die Tweede Wêreldoorlog en waar liefde, haat, wraak en die mens se vermoë om te vergeef, die lewe van hierdie vrou en die mense na aan haar vorm.
$5.99Original price was: $5.99.$2.99Current price is: $2.99.
“Jy … Jy het aansoek gedoen as onderwyser by my skool?” wil hy eers geskok weet voordat hy die impak besef van wat hy gesê het en sy suster met groot oë aankyk, “Maar dis dan ‘n seunskool, wat net manlike onderwysers aanstel en jy’s …”
$2.99Original price was: $2.99.$1.99Current price is: $1.99.
Herman en Gus loop al van kleintyd af saam. Op universiteit sluit Sonnette en Lana by die groepie aan en dit word ʼn sorglose tyd waarin Gus en Sonnette se liefde blom.

VERLEIDSTER is 'n 3 deel kortverhaal reeks geskryf deur Marie-Berdine Steyn, wat die verhaal vertel van Santie Visser se ervaringe as eerstejaar student aan die Universiteit van die Vrystaat toe sy 'n aantreklike mede student ontmoet.
Hierdie boek is nie jou gewone "troepie" boek nie maar 'n seldsame blik op die lewe in die Suid Afrikaanse Polisie Mag in die vyf jaar voor Mnr. Nelson Mandela vrygelaat is in Suid-Afrika.