Bettie Vang Skoenlappers – eBoek
$0.00
Bettie vang skoenlappers is ’n vars vrolike verhaal met illustrasies waarmee kleingoed kan assosieer.
Description
Bettie is ’n skaap wat gekonfronteer word met ’n probleem wat haar forseer om kreatief te dink. In die proses leer sy dat ware geluk en skoonheid nie gekoop kan word nie. (2.8MB)
|
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.